Jammer ouens vir my slegte maniere

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mtbbiker

Race Dog
Joined
Apr 17, 2009
Messages
515
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Hallo al die honde. Ek moet nederig omverskoning vra vir my voorbarigheid  :-[ (Ou probleem van my om by die einde uit te kom sonder om die instruksies eers te lees  :biggrin:)

Ek vra omverskoning omdat ek myself nog nie voorgestel het nie maar alreeds aan 'n paar gesprekke deel geneem het sonder om myself voor te stel. ::)

Wel hier is ek, ek bly in Centurion en pendel in die week Midrand toe met die "Geel Raser" (DRZ400) en oor naweke as ek nie erens Bergfiets ry nie (my ander passie) gaan soek nuwe grond paaie :thumleft:
 

Attachments

  • 30042009219.jpg
    30042009219.jpg
    108.6 KB · Views: 158
Top