Jis van die Weskus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KlipKop

Pack Dog
Joined
Nov 16, 2008
Messages
215
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Halo aan almal!!

Moes gou leer om die ding te werk.Ja ek is van die weskus ,hoor daar is baie mannie diekant.Ons gaan lekker praat.Dankie dat ek kan deel wees van n lekker groep.

Charl :biggrin:
 
Top