boere
Race Dog
- Joined
- Jun 23, 2009
- Messages
- 3,459
- Reaction score
- 271
- Location
- Western Cape
- Bike
- Honda XL1000V Varadero
Ons is sover 2 man wat beplan om die aand van die 22 Sept deurnag te ry tot in PE (STOETTIE STYLE). Stukkie te rus indien moontlik en dan daai woensdag soo 300-400km in te sit tot nader aan Sani. Enige voorstelle is welkom oor waar daar lekker oornag-plekke is verkieslik met 'n "properse" bed ens.
Hoe lank is die rit van die grenspos tot by die "Bar" eepwall:
Dink julle ons moet vir Brandy & Coke saamnooi ot:
Hoe lank is die rit van die grenspos tot by die "Bar" eepwall:
Dink julle ons moet vir Brandy & Coke saamnooi ot: