Karoo-lus Fees 16 - 17 September

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Swart Baard

Race Dog
Joined
May 16, 2011
Messages
704
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW R1200GS
Hierdie Fees word in Graaf Reinet aangebied. Sien link onder vir meer details oor die Fees, aktiwiteite, kunstenaars ens.

https://www.karoolus.co.za/

Ek en die vrou beplan om te gaan uitvind of egte Karoo skaap nou rerig anders proe as ander skaap vleis.  :peepwall:  :pot: 

En hoe dan nou anders as op die rug van die ou yster perd  :ricky:


Plan is voorlopig soos volg:

Vrydag middag: Vetrek om 14h00 vanaf PE na Graaf Reinet (R75)
Vrydag aand: Fees en jolifikasies  :thumleft:
Saterdag oggend: Verken Valley of Desolation en Camdeboo area
Saterdag aand: Fees
Sondag: Ontbyt en terug ry via Aberdeen en Klipplaat

As van die honde wil saamry, sit jou voorpoot hieronder dan gaan kou ons tjoppies in "Gaaf Rynet"


 
Top