Karooland Ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bruwer

Puppy
Joined
Jan 25, 2011
Messages
22
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda TransAlp XL700V
Hallo mede Willehonde

Ek beplan 'n trip deur die Karoo en soek drie ander makkers om my te vergesel.

Sien details onder:

Datums: 11 April tot 14 April 2011

Roete:

Vertrek: N1 Engin 11 April
Na: Sutherland, Fraserburg, Van Wyksvlei
Van Wyksvlei - Oornag in Hotel

Vertrek: Van Wyksvlei 12 April
Na: Kenhart, Keimoes, Kakamas, Springbok, HondeklipBaai
Hondeklipbaai Oorslaap - Sal nog besluit waar

Vertrek: Hondeklipbaai 13 April
Na Garies, Van Rynsdorp, CLanwilliam, Cederberge (Oasis Backpackers)
Oasis Backpackers - Oornag

Vertrek: Oasis - 14April
Na: Waar jy slaap as jy langs Mamma le.

Altesaam so 2000 km

Lekker baie grondpad. Nie te moeilik en meestal goeie paaie.

Ek is nog nuut in die DS ding en will nie jaag nie.

Petrol behoort nerens 'n probleem te wees nie.

Cheers

Speek

 
Top