Katbakkies en 'n Engelsman

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
Ek het 'n oproep Saterdag gekry en die antwoord was JA ek is in...'n lekker dag trippie so in die Ceres omgewing. Almal het soos gewoontlik by die N1 Engen garage bymekaar gekom waar ons die dag begin het met 'n lekker Wimpie koffie. het rondom 08:00 vertrek en 1ste stop Bainskloof.

1. Boere
2. Die Boere tannie
3. Martie
4. Die Engelsman AKA "John"
5. ek moes die fotos neem
 

Attachments

  • P1090193 [1024x768].JPG
    P1090193 [1024x768].JPG
    201.2 KB · Views: 315
  • P1090194 [1024x768].JPG
    P1090194 [1024x768].JPG
    241.5 KB · Views: 313
  • P1090195 [1024x768].JPG
    P1090195 [1024x768].JPG
    184.3 KB · Views: 308
  • P1090192 [1024x768].JPG
    P1090192 [1024x768].JPG
    197.1 KB · Views: 315
Top