Kawasaki KLE 500

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
het bietjie advies nodig asb. wil 'n fiets vir my vrou kry om so dan-en-wan saam met my te kan ry op die odd naweek trippies ens. sal defnitief grondpaaie opsoek. ek kan 'n Kawa KLE 500 met 28000km optel. fiets is nog in baie goeie toestand. ek ken nie die KLE nie, maar oorweek die fiets omrede nie te groot vir my vrou is nie. is hulle betoubare fietse en die moeite werd om na te kyk?
 
Top