Ons hier in die bosveld het nie vreeslik verskeidenheid as dit kom by shopping nie veral nie as dit kom by bike gear nie. Ons is Sondag in GP nou het ek gewonder waar sal ek op n Sondag n winkel oop kry waar ek vir Sussa n Kopdop ( helmet ) kan koop
You can become a Supporting Member or just click here to donate.
Enter your email address to join: