KTM 500 prys.....??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
545
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek oorweeg dit om my 950 te verkoop en terug te gaan na 'n enduro bike.

Opsies is die volgende:

520 EXC
525EXC/xcw
530XCW
500EXC
Husaberg 550

Goeie 520&525 is skaars en overpriced.
530 het ander meganiese kwale
Husaberg het ek nie kennis van, maar kan net dink dat parte probleem gaan wees.

So die 500 lyk na beste opsie. Net jammer die goed is blerrie duur!!!!!

Voor ek begin rondkyk, is my vraag.......wat is goeie prys vir '12/13 KTM500??(+- 150 ure, met aftermarket pyp, en so paar anders ekstras, en padwaardig)

Insette word waardeer.
 
Top