Manne
My revcounter wil nie ophou spring nie, hy is so "smooth" soos 'n hoerskool seun se gesig...
Ek het die grond draad op die engine al bekyk(skoongemaak), batery van 'n vriend se 990 ingesit, waar kyk ek volgende?