KTM Paarl

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

pittbull

Pack Dog
Joined
Sep 26, 2009
Messages
130
Reaction score
5
Location
Wesfokkenkus
Bike
KTM 1290 Adventure R
Ek het so maand gelede my 990 vir 30000km diens gevat  na KTM Paarl.
WOW ek was baie verbaas hulle diens en werkmanskap is puik. Hulle het my die hele tyd op hoogte gehou. Clinton en sy span help graag ek het hul selfs een aand laat n boodskap gestuur om raad te vra en hulle het dadelik geantwoord met die regte raad.
Intussen het ek n 2021 1290R by hulle gekoop en weereens het hul gewys wat goeie diens is.
Volgende maand gaan my vrou se 1090 ook vir n diens by hulle.
Julle kan hul gerus ondersteun.
 
Top