Mev Vis Arend
Race Dog
Ek het 'n paar Forma Ladies Diamond Boots wat ek wil verkoop ten bate van die Mzee fonds. Ek dra gewoonlik 'n size 6 skoen en 7 boot.
Die boots is in 'n baie goeie toestand en het net 'n paar skaafmerke op die punte. Die volle bedrag sal oorbetaal word aan die fonds wat vir Mzee en sy seun geopen is en bewys daarvan sal hier gepost word. Boots kan via Postnet gestuur word.
Maak asseblief 'n aanvaarbare offer in aggenome dat die opbrengs vir 'n goeie doel aangewend gaan word.
Hier is die link na die fondsinsameling.
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=240873.0
Die eerste foto is van die internet om 'n geskatte waarde van nuwe boots aan te dui en die ander fotos is van die boots wat te koop is.