Lesotho, Koud, Nat, Hard, Lekker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Herminator

Race Dog
Joined
Sep 19, 2012
Messages
618
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT 660 Z
Net n vinnige RR oor die naweek se trippie Lesotho toe,
Ek sou in September al gegaan het toe trek die griep my plat, ook gewaarsku
dat jy nie Lesotho tackle as jy en jou bike nie 100% is nie

Was toe heel moerig, maar toe hoor ek daar kom nog n trip op, n moeilke een
maar hel, ek gaan nie nog n kans verbrand om Lesotho toe te gaan nie.

Hoe nader ons aan die naweek kom, hoe meer hou ons die weer dop in Lesotho
Eers lyk dit kak, en toe n bietjie beter, Woensdag maak ons die call
Ons gaan, as dit reen dan vat ons n ander beplande roete wat nie so rof is nie

Ongelukkig is daar nie baie kiekies nie want dit was redelik nat en alle aandag was
nodig om die bikes regop te hou

Vrydag kry ons mekaar in Harrismith en ry meestal grondpad tot in Himeville
Die bikes
KTM 690 Oryx
KTM 690 R
KTM 990
Yamaha 660 Tenere
BMW 1200GS


 

Latest posts

Top