• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

LOTS FOR SALE - BMW F800GS AND RELATED STUFF

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ouman

Race Dog
Joined
Sep 6, 2011
Messages
977
Reaction score
68
Location
Piet Retief, Mpumalanga
Bike
BMW R1200GS Adventure
So! Die besluit is gemaak om vereers my boots en handskoene op te hang! Ek het die volgende items wat ek van onslae wil raak. Ek gaan nie van alles fotos neem en plaas nie. Indie jy in iets belangstel, laat my weet en ek sal die toepaslike fotos en beskrywings deurgee

2 x Heidenau 150 agterbande (1 x nuut en een so 50% oor)
5 x agter en voor tubes
BMW panniers met die mounting bracket (dis die swart plastiek tipe)
BMW tank bag - Sold
No 10 O'Niell boots - bietjie gewerk, maar niks is stukkend nie
Heavy duty stretcher - net 2 keer op geslaap.
Leath (??) neck brace met stel spaar padding - Sold
2 x Spirit helmets - 1 solid en 1 flip-up
Leather  forever kevlar denim - nooit gedra nie (No 36)
Intaphone F3 system.

Ek het ook n standaard sitplek beskikbaar. Net n klein skeurtjie op die naat aan die voorkant.

En nog n paar ander goete.

Laat weet maar.

0734640559 Whatsapp as dit moontlik is
 
Top