Mattie van Bellville

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MATTIE

Puppy
Joined
Jun 29, 2010
Messages
15
Reaction score
0
Bike
KTM 990 Adventure
Hi almal

Ek was gewaarsku om my self voor te stel deur Stoedbul nou maak ons maar so.  :)

My Bike se naam is Mattie. Sy is na my ma vernoem omdat ek glo sy is my guardian angel. Ek hoop net sy het groot vlerkies om by te bly.

Ek lees al lank die forum maar het nou eers besluit om aan te sluit. Ek geniet veral die ride reports en het al gewonder of Metal Jockey 'n job het of vir die staat werk as gevolg van al die tyd wat hy op sy bike spandeer.

Sal seker nog meeste van julle leer ken.

Cheers

Sarel



 
Top