Midweek 2 to 6 March Sabie River Sun Resort

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Padkaart

Puppy
Joined
Jul 15, 2016
Messages
12
Reaction score
1
Location
Pretoria
Bike
Triumph (all models)
Ek en ma het n goeie mid week deal gekry in n 6 slaper chalet by Sabie River Sun Resort. - met twee slaap kamers en twee beddens in die loft en twee bad kamers. Die Triumph 800 Moet ons hier van Pretoria oor Long Tom pas vat tot by die resort. Van daar wil ons graag die laeveld en ander passe in die omgewing explore vir 3 dae.en Vrydag weer terugdraai huis toe.  As daar nog n couple of twee is wat wil saamry kan dit net lekker wees. Sharing is caring en die koste vir die chalet sal R1000 per couple wees vir die 4 nagte.
 
Top