M Morné660z Pack Dog Joined Oct 4, 2014 Messages 96 Reaction score 0 Location CERES Bike Yamaha Super Tenere Nov 20, 2015 #1 Goeiedag Almal. Wees asb. versigtig in Mitchell's Pas voor Ceres. Die pad is geverf by die spoorlyn en is verskriklik glad. Veral as dit nat is!
Goeiedag Almal. Wees asb. versigtig in Mitchell's Pas voor Ceres. Die pad is geverf by die spoorlyn en is verskriklik glad. Veral as dit nat is!