Moerse olie lek op my XT600E

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Old School Biker

Pack Dog
Joined
Mar 14, 2012
Messages
425
Reaction score
0
Location
Villierdorp
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek was saterdag saam met oom Fourie hulle op 'n breakfast run. Het vrydag aand die bike deur gegaan en als was 100. Toe ons op Caledon stop het ek agter gekom dat daar olie van die bike se frame af loop. Ek het die olie vlak gecheck en als was reg volgens die doop stokkie. Ons het vandaar af gery Van Brakel stoor toe en als was reg behalwe vir die olie lek. Ek het op greyton weer die olie gecheck en weer was als reg, het toe ook maar besluit om 'n 500ml olie te koop net vir ingeval. Ons is toe rusty gate deur huis toe en so halfpad het die lek erger geraak. Die bike het my veilig by die huis gekry en ek het haar vanoggend gestart en sy het met die eerste swaai gevat en normaal weg geidle so dit was 'n verligting. Ek het nou maar als gestrip om die lek plek te kry. Ek het foto's geneem sodat julle gurus kan sien en vir my kan raadgee. Het die olie af getap en daar was verbasend meer olie oor in die engin as wat ek verwag het. anyway hier is die foto's.
 

Attachments

  • DSC_0010.jpg
    DSC_0010.jpg
    403.7 KB · Views: 207
  • DSC_0011.jpg
    DSC_0011.jpg
    334.8 KB · Views: 206
  • DSC_0002.jpg
    DSC_0002.jpg
    393.2 KB · Views: 208
  • DSC_0004.jpg
    DSC_0004.jpg
    400.5 KB · Views: 208
  • DSC_0009.jpg
    DSC_0009.jpg
    414.4 KB · Views: 210
Top