Myburgh_86
Pack Dog
My leerlings lisense verwal vroeg September.
Ja ja.... :laughing4: ek weet ek moes lankal my lisensie gekry het. Maar eers het ek net uitgestel en afgestel (plein weg slapgat gewees), toe kom dit op n punt waar ek of buiteland was of te besig was. Punt is, ek moet (en wil) dit afhandel in die eerste week wat ek by die huis is, wat basies net die 1ste week in September vir my los voor dit verval.
Het enige iemand n idee waar ek vinnig n afspraak sal kan kry om my lisensie te doen?? :ricky: