Motorfiets sekuriteits idee!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ADVENTURE HUNTER

Pack Dog
Joined
Jul 18, 2013
Messages
243
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek weet nie hoeveel van julle is vertroud met trail kameras wat die wildsboere gebruik nie, maar die goed is wonderlik en kan vir enige sekuriteits doeleindes aangewend word sonder enige rekenaars, drade of krag en ikan op enige plek gebruik word waar daar selfoon sein is! Hoe erk dit? Maklik jy koop n sim en sit se R100 se pay as you go foon geld op en sit dit in die kamera waar jy dan tot vier nommers kan lys wat mmse sal ontvang as die kamera geaktiveer word met  infra rooi sensors. Ek verander my foon se text notification na n liedjie toe as ek die kamera stel en as ek die mms kry lui my foon en kry ek die foto van die kamera af via mms tesame met my vrou en my seun wie se nommers  ek gelys het op die kamers. Daar is geen sekuriteits firmas soos bv.ADT of  CHUBB betrokke nie en geen maandelikse  fooie nie net jou beltyd vir die mms wat aan jou gestuur word. Ek verkoop nie die kameras nie,  maar het gedink om die inligting met julle te deel aangesien dit goed werk vir my, terloops ek gebruik dit vir sekuriteit op my eiendom en hier is n foto in die pik donker wat op 15meter geneem is, sowel as van die kamera
 

Attachments

  • PTDC0218.JPG
    PTDC0218.JPG
    37.9 KB · Views: 363
  • IMG-20131018-01493.jpg
    IMG-20131018-01493.jpg
    62.5 KB · Views: 365
  • IMG-20131018-01492.jpg
    IMG-20131018-01492.jpg
    97.9 KB · Views: 356
Top