my self net voorstel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

krappie

Puppy
Joined
Nov 11, 2009
Messages
31
Reaction score
0
Location
Volksrust
Bike
BMW R1200GS Adventure
My naam is Krappie, ek is van die sonnige Suid Oos Tvl ,n dorpie met die
naam Volksrust.

Wil net vanni kans gebruik maak om danki te se virri voorreg om deel van julle adventurers te kan wees. "DANKI"

Ek ry n R1200 Adventure.

Krappie Groete 
 
Top