NAMAKWALAND+RICHTERSVELD = LEKKER!!!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Footpeg se PA

Pack Dog
Joined
Sep 17, 2011
Messages
231
Reaction score
0
Location
Gouritsmond
Bike
BMW R1150GS Adventure
Ek en vriend Collin (Farmer Brown) besluit ons is lus!!!!!!maar waarheen?? Namakwaland en Richtersveld is die besluit.
Die storie versprei en my seun Footpeg en ander pel Eaton besluit hulle kom saam. No problem.
Ons besluit toe dit sal n klein bike trip wees, ek KLR, Collin XT500 (1981 model) Footpeg 650 DAKAR en Eaton besluit
om eerder met sy 1100 GS te gaan, nie so seker of sy XR dit gaan maak nie. Die bike is ook maar al oud.
Okay die trip is aan..........oor 2 weke ry ons.

Collin se XT kort egter n paar minor repairs en hy het nie tyd om hom reg te maak nie. Ek se toe bring hom, ek sal.
Die XT word afgelewer en 9 dae later is hy reg. :thumleft: Low budget was Collin se woorde.

Vrydag kom en Collin is hier om te toets. Bike is reg, en ons begin pak en laai.
More ry ons want ons moet nog Eaton se nuwe huis se dak gaan nat maak.










 

Attachments

  • 006.jpg
    006.jpg
    227.4 KB · Views: 423
  • 005 (2).jpg
    005 (2).jpg
    232.8 KB · Views: 431
  • 002 (2).jpg
    002 (2).jpg
    235.3 KB · Views: 426
Top