New airbrush paint job to GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Ek het al vir 'n maand die idee in my kop om my GS 'n nuwe look te gee.
Van julle ken seker Brendon Moss van White Line Fever. Ek het 'n advertensie van hom in die Bikers lifestyle gesien, en ek moet se dit lyk impresive.
My idee is om hom Pearl White te maak met 'n Padkaart van SA oor wat deur die hele fiets vloei (slegs die covers)

Gaan dit stunning lyk? of los ek hom nes hy is. Soos 'n vriend my gese het, mens lol nie aan die BMW tradiesie nie?
 
Top