New, and loving it!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

durtseeker

Race Dog
Joined
May 16, 2008
Messages
536
Reaction score
0
Location
Strand
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal!

Ek het September '07 my Landy in die garage getrek (a.g.v. pertrol prys), en 'n Honda Transalp 650 gekoop.  Die beste ding wat ek in my lewe gedoen het.  Dit het my lewe verander!
Ek is seker ek gaan baie van julle almal op hierdie site leer! 
 
Top