Newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RinusGoosen

Puppy
Joined
Sep 18, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Vanrhynsdorp
Bike
BMW F650GS / Dakar
Goeie dag,

My naam is Rinus. Ek sien uit daarna om deel te wees van die Wille Honne . . .  ;D
My Kolega het 'n BMW1150GS en mannnn, what a inspiration is hy nou nie. Ek spandeer ook meer tyd op die forum as wat ek my werk gedoen kry.

Stories is mind blowing, goeie foto's en baie mense met 'n sin vir humor en ook die mooi belewenisse wat hulle hier deel.

Dankie dat ek kan deel wees van die Forum. Ek is tans besig om te soek vir 'n Fiets. Kan nie wag om my vlerke in die wind te kry nie.
 
Top