Nog 'n newbie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 19, 2014
Messages
7
Reaction score
0
Location
Kareekloof Conservancy
Bike
Honda XR500
Ek is natuurlik nuut hier.

Ek wil graag 'n speelplek/kamp terrein/rusplek beskikbaar maak.
Die plaas is langs die Doring Rivier sowat 100km voor Calvinia. Hier is amper 21 000 hektaar wat bestaan uit sand, klip, rivier, rotse en berge.

Hier is ook 'n groot 5 slaapkamer huis. Ek moet egter nog die kamp terrein ontwikkel.

Hoe gaan ek te werk om roetes uit te sit? Wat word vereis van die kamp terrein?

Enige voorstelle/raad sal waardeur word.

Cheers

 
Top