Rooi Willie
Pack Dog
- Joined
- Jan 22, 2010
- Messages
- 62
- Reaction score
- 0
- Bike
- Triumph Tiger 1200 Explorer
Hallo almal
Ek is Gerhard en bly op Klipheuwel. Is in die transport bedryf of sal ek se tranesport.
Is al n tydjie op die forum en my broer Riaan ( varkie ) het gese dis nou tyd dat ek my
voorstel.
Ry n triumph tiger en baie gelukkig as ek kan gatskuur.
Het al n paar honde ontmoet en n biertjie saam geniet.