Nog 'n wille-hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hugo

Pack Dog
Joined
Oct 29, 2008
Messages
86
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Wil sommer hello se aangesien ek nuut is.
My naam is Pierre en ek woon tans in die Oos Kaap ( Oos- London ). Ek ry 'n R1200GS ADV ( so 1maand oud ).
Trek volgende jaar Springbok toe vir 'n jaar om daar te werk en dan weer terug Kaap toe.
Ek sien julle het 'n lekka website aan die gang en sal graag wil deel wees..... :mwink:
 
Top