Nog nat agter die ore

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 15, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Location
Thabazimbi
Bike
BMW F800GS
Middag manne, en dames...

Ek's Lambert Joubert, ry 'n 2014 F800GS.

Eerste keer op twee wiele.
Ek het op skool Enduro nationals / Goc gery met 'n vierwiel - Suzuki LTR450.

Het die dag wat ek begin swot het, besluit ek koop 'n GS sodra ek klaar is. (Die bike was die motivering om klaar te maak)
Nou ja, 'n graad en 'n stywe paaiement, vir 'n jong man, later en ek's nog nie een oomblik spyt nie.

Vat elke naweek die grondpaaie, en commute elke dag met die motorfiets. (Gebruik dit o.a vir my werk)

Ek's nog nuut innie ding, en nat agter die ore, maar leer elke dag iets nuuts, en geniet die bike BAIE.
( Het hom op dag 3, 5 keer neergesit in diksand, maar darem geen skade. )

Thanks boys. Ons praat saam.

Groete

Thabazimbi, Limpopo

 
Top