Nuut op die forum!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

whitefish

Race Dog
Joined
Aug 19, 2009
Messages
2,614
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal!

Ja eks ook uiteindelik op die forum. Ry darem nie van gister af bike nie en kom nou vd hoe spoed vuurpyle af weer terug na die stof scooters en dit voel net weer alles so reg! Ek begin maar met die ou legende "Africa Twin" wat ek vir a bargain gekoop het en al het ek hom net n week is ek klaar moerse opgewonde. Ek en Dewald bly seker 10km uitmekaar, hys ook op die forum en hier by ons is seker vd beste ryplek en mooiste paaie wat n mens kan kry in die land!! Blyplek by my en by hom is ook oorgenoeg, ek het lekker kampplek op die plaas, gaan nou lekker braaiplekke bou en dan kan die manne lekker hier begin kamp as als in plek is!! So vir die van julle wat die naweek miskien modder op die scooters wil sit, Die Weskus en Sedeberg se paaie is SOPNAT!!! Hoop ek kan een vd dae saam met klomp v julle ry!! Ek is seker daarvan ek gaan die forum geniet!! Ek hoor graag v julle. Ry veilig almal asb!

Groete
Whitefish
Willem Visser, Trawal
 
Top