Nuut op julle forum

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

notapillion

Puppy
Joined
Jan 24, 2013
Messages
22
Reaction score
0
Location
winelands western cape
Bike
BMW R1200GS Adventure
Hi almal ek lees nou al n week julle forum en vind dit baie insiggewend. Ek hou daarvan om dinge self te doen so kon sover my gps vassit en bedraad van die forum af. Baie dankie sover en ek hoop om deel te word van julle gemeenskap.
 
Top