Nuvi 40 se rook het uit gekom

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hennie Pietersen

Pack Dog
Joined
Sep 21, 2010
Messages
315
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
My vriend was nou weer haastig en wou nie wag dat ek hom kom help nie. Hy het die sigaret plug af geknip en die drade op die battery gekoppel. Toe hy die skakelaar aan sit, wel toe kom die rook uit.

Het die Nuvi oopgehad en hy is kas toe.

Is dit die moeite werd om dit te laat reg maak, of dalk het iemand een wat se skerm gebreek is, dan kan ek dalk die binnegoed ruil om die ding weer aan die gang te kry.

My gevoel is gooi weg koop nuwe een. Wat is julle gevoel?

:deal:
 
Top