Nuwe Groot Brakker

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sheeper

Puppy
Joined
Dec 16, 2013
Messages
19
Reaction score
0
Location
Great Brak River
Bike
Yamaha XT 660 Z
Dagsê manne en maninne
Ek is heeltemal nuut in die DS ding. Laasweek my XT660Z gekry en 'n paar WD manne by McNastys ontmoet. Ek sal verseker 'n paar draaie saam die manne wil ry!! ;D
So ja, ek is van Groot Brak, een van die mooiste dele in SA  :biggrin:, veral met ons baie paaie vir die DS bikes :thumleft:
Sien uit om bietjie te ontmoet en te ry
 
Top