nuwe hond op die werf

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nicobie

Race Dog
Joined
Mar 31, 2013
Messages
511
Reaction score
0
Location
Hekpoort, Gauteng
Bike
BMW F800GS
ok, hier gaat ek.
My naam in Nico, bietjie onrustig dat ek aangeval gaan word deur Faf se ponies.
Ek bly in Hekpoort, Gauteng, en besit 650gs dakar.
Lees nou al lank die forum stories en uiteindelik moed bymekaar gesit om lid te word.
Toe ek nou aanteken het ek nie geweet dat my username ook my forum naam sal wees nie, hoe verander ek dit?
In elk geval ek is hier en wag vir die blawwe van my nuwe vrinne, saam kan ons groot geraas maak.
 
Top