Nuwe KLR member

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Slowmow

Pack Dog
Joined
Mar 25, 2009
Messages
175
Reaction score
0
Location
Edenvale
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek beloer die site al vir 'n lang ruk en het uit uindelik besluit om te join. Ek het 'n 2008 KLR met 'n paar farkles op. Die beste farkle van die paar wat ek op het is die HID ligte.

2008_0528Bike0021_1024x768.jpg


Hier is die kort lys van die farkles.
Air Age pyp
2008_0528Bike0045_1024x768.jpg

Twin Tone air horn
2008_0622Oos-Tvl_Mini-land0231_1024.jpg

12v soket
2008_09240036.jpg

HID Ligte
HIDLight.jpg

HID VS Standaard ligte
2008_11230074_640x480.jpg

 
Top