Nuwe lid uit die Wes-Kaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FredBar

Puppy
Joined
Mar 15, 2019
Messages
42
Reaction score
4
Bike
Yamaha XT 660 Z
Goeie more,

My naam is Freddie, het 5 jaar in KZN gewerk en "weekend warrior" enduro gery saam vriende, onlangs verhuis na Stellenbosch en agtergekom adventure fietse maak meer sin hier

Ek is nou in die mark vir my eerste fiets, maak maar reg vir 'n paar stupid vrae dalk want ek het geen ervaring in die gebied nie

Groete
 
Top