Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SKAAPKOP

Pack Dog
Joined
Mar 11, 2013
Messages
272
Reaction score
0
Location
Patensie
Bike
BMW R1200GS Adventure
Nie meer bywoner, het uiteindelik "hond" geword. Gevoel soos plakker by skaapkop ete op Jansenville. Dankie vir die slaapplek.

Baie bly om vir "Jupiter" weer na al die jare ( 20 jaar) te sien.
 
Top