Nuwe oukie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 20, 2014
Messages
4
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Goeiemiddag wille honde, mak honne en moontlike straatbrakke!
Ek lees al lank die forum,met n mond wat kwyl. Gelukkig is ek nou in die bevoorregte posisie
om van volgende week af saam te ry. Kry my KLR op die heel,heel,heel laaste Dinsdag.
Hoop om van julle binnekort te ontmoet
 
Top