Nuwe vroulike lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Huisdier

Pack Dog
Joined
Aug 24, 2013
Messages
51
Reaction score
0
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi almal,

Ek is die Huisdier en my man is 4 Kays. Ons ry baie saam en nou wil ek ook graag sien wat my man so op die forum hou :biggrin:

Ek het al baie van julle ontmoet en sien daarna uit om nog baie ander te ontmoet.

Groete
 
Top