Nuwe Wille Hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jun 30, 2013
Messages
1
Reaction score
0
Location
Lutzville
Bike
BMW F800GS
Hallo Almal,

Het in Junie aangesluit, maar kom nou eers daarby uit om myself voor te stel (Daar's so vrek baie om te lees op die site mens raak soms verdwaal!)

Redelik nuut met die hele adventure riding ding, maar sien uit om binnekort 'n paar toere aan te pak.  Glo ek sal baie raad en tips kry op die forum! 

Is op die oomblik in Vredenburg met my F800GS.  Sien julle miskien eendag.

Groetnis
 
Top