Nuwe Wille Hondjie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hellikipotter

Pack Dog
Joined
Jun 4, 2013
Messages
113
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Puch (all models)
Dagsê manne

Ek het uiteindelik die moeite gedoen om te register.
Fiets Geskidenis:
- Puch (Help-my-trap, uitstekende fiets om koerante mee af te laai)
- Honda XR250 (Het dit op 'n manier reg gekry om XR te breek  ???)
- Honda CRF 450 still going strong!  :ricky:

Ek kyk nou al rukkie die kat uit die boom uit om te besluit watter ADV fiets om te kry. 800GS lyk maar na die beter keuse op die stadium.

Thanks vir die great forum!
 
Top