Goeie middag almal.
Moet se dat hierdie forum werklik 'n goeie fonds is. Die info wat hier beskikbaar is, is van onskatbare waarde vir 'n nuweling tot die hele adventure biking game soos ek. Hoop om sommer nog baie te leer en ure, nee dae, nee weke se vermaaklike leesstof te waardeer.
Ek ry 'n 2011 F800GS. Het dit meestal gebruik om te commute, maar onlangs begin om so paar grondpaaie in die omgewing te verken saam met my skoonpa wat vir hom ook onlangs 'n F800GS aangeskaf het. Ons geniet ons gate uit en gaan ry 'n draai met elke geleentheid wat ons kry. Die tuinroete sal nooit weer dieselfde wees nie.
Hoop om nog baie genotvolle km's op die grondpaaie der te bring.