- Joined
- Mar 8, 2013
- Messages
- 4
- Reaction score
- 0
- Location
- Vredenburg West Coast
- Bike
- KTM 640 Adventure
Middag.
Ek het onlangs leer ry op n TW200 en het nou opgegradeer na n KTM640. Die KTM gee my steeds "Stagefright", maar ek sal hom nog baas raak. Dankie vir hierdie forum en almal se insette. Dit motiveer ons "Newbies" baie om van jul ervarings en avonture te lees.
Weskus groete, K9