jnrbull
Pack Dog
Ek het so ruk gelede vir my 'n bike by Hentie BM gekoop, toe se hy my van die site. Ek bly in Stellenbosch. Was aangenaam verras om al die posts te sien. Ek is redelik nuut in die bikersgeledere, maar geniet dit moerse om gat te skuur !
Groete
Groete