Hi almal
Eks opsoek na almunuim panniers vir my GS, ek kyk na die Trax panniers, maar is nogal aan die duur kant, maar twyfel glad nie dat hul die moeite werd is nie. Het iemand dalk goeie advies, en dalk alternatiewe panniers, en of het iemand nie dalk panniers wat hy,sy wil verkoop nie.