Darius
Pack Dog
Middag manne en dames!!!!!!!
Eks opsoek na performance pype vir my Ktm990s.
As julle van ietsie weet of waar eke kan kry tweedans
teen n bilike Prys sal dt waardeur word.
My standaard pype word tewarm omdat die "Cats"
nog binne hulle is, en sal bietjie meer van n blaf hou omdat
hy die byt het. :biggrin: ot: