• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Opsoek na 'n KTM 640 met lae kilometers

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Minora

Race Dog
Joined
Jun 4, 2009
Messages
690
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
AJS (all models)
Ek is opsoek na 'n 2007 model met lae kilometers op. Ek weet hulle is skaars maar het al op twee afgekom hier in Kaapstad met <5,000km, maar elke keer is ek net te laat.

As julle van iemand weet wat een het wat net daar in die motorhuis staan, laat weet my asb.

Verkieslik in die Kaap omgewing asb

:sip:

 
Top