Henrico Albers
Puppy
- Joined
- Feb 17, 2015
- Messages
- 15
- Reaction score
- 0
- Bike
- AJS (all models)
Hi is hier enige van julle wat van julle R 1200 gs wil ontslae raak. Eks in die mark en is opsoek na 'n 2008-2010 model teen 'n goeie prys. Asb PM my op 082 302 0192 as jy van iets weet of wil verkoop.