Andre E
Race Dog
Selfoon pics.
Die mass ride wassie baie massive nie. Meeste ouens was by die Wimpy. Drags en wheelie competition gekanseleer weens reen.
Vrou se as ons oud raak moet ons maar een van hierdie aanskaf.
Wil nou nie enige iemand aanstoot gee nie, maar die meeste klonge en girls daar was maar bietjie rof.