Panniers for GS(DIY)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Espial

Pack Dog
Joined
Jan 20, 2010
Messages
123
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW F650GS / Dakar
Die pryse van die noodsaaklike ekstra vir die ernstige adventure rider is belaglik.  :eek: SO, met die regte gereedskap, en kennis van maaitjies, is ek nou besig om my eie te vervaardig.
Ek het 'n par fotos van die internet afgetrek en met idees in die kop rondgeskommel, en ek moet se, dit gaan duursaam lyk en stunning vertoon.
Pasop net vir die CO2 welder se stralle, die gevreet is biki eina gebrand vanoggend, maar hey, wat 'n goeie idee om biki TLC by liefie te kry om roompies te smeer.

Ekt die brakkets laasnag klaar gemaak, gaan vanmore vir sandblasting, en dan om gepaint te word, wik en weeg nog of ek hulle nie dalk moet laat powder coat nie?

Van middag begin ek om die alu plaate te sny en sal vanaand seker al 'n hele ent te wees.

Sal van middag fotos neem en opsit. Sal diehele proses hier post en almal op datum hou met die vordering!
 
Top